Goeie dag almal.
Ek glo een en elkeen is so opgewonde soos ons oor die vordering wat gemaak word met ons bou projek en bouwerk.
Dankie vir almal wat so ‘n paar Sondae terug saam met ons die bouperseel kon besoek, en duisend dankies ook aan almal wat op ‘n gereelde basis daar verby ry om net te sien hoe dit daar gaan en lyk.
Ek glo julle sal met my saamstem dat daar letterlik daagliks groot veranderings plaasvind, veral met die voltooing van sekere stadiums.
Ek begin nou ‘n geheelprentjie kry van die “klaar” produk. Ons het so lank gewag om net tot hier te kom. Pastoor Kobus Klaaste, wat die bouwerk nou behartig, is ‘n ware engel. Ons twyfel geensins dat hy deur God “gestuur” is om die projek vir ons klaar te maak nie. Hy en sy span, saam met die subkontrakteurs, verrig waarlik wonders.
As mens in ag neem waar die projek was, en waar ons nou staan, kan ons net ons hande saamslaan en op ons knieë neerval en sê :
DANKIE VADER
Dit gaan letterlik dol daar op die bouperseel met die bouers, dak mense, elektrisiën, loodgieter en alluminium mense wat gelyk aan die werkskaf daar.
Dit is hoe ‘n bouperseel mos moet lyk. In
hierdie tyd is daar verskeie afdelings wat
gelyk “gehardloop” word. Ons is vinnig
besig om “grond” te wen, as gevolg van:
die guns van die Here, fyn beplanning,
mooi weer, goeie samewerking tussen die
kontrakteurs, en die “hands on approach”
van al die belalanghebbendes. Voorts
probeer ons om alle take te prioritiseer,
wat op ‘n skedule geplaas word deur Jan
Benade. Daardie skedule lys word op ‘n
gereelde basis opgegradeer en gemonitor.
Verskeie ander take word ook vroegtydig geprioritiseer en geskeduleer, wat ons instaat stel om vroegtydig te beplan. Van die take is: die noodplan en nooduitgange, brandblussers, branslange ens. wat gediens en aangekoop moet word; en voorsienning gemaak moet word, sekuriteit naamborde ens.
Hendrik Pienaar, die staalkonstruksie man, het die staalstruktuur mooi vir ons reggetrek, en hy begin reeds volgende week om die dakplate op te sit. Daarna kom die geute aan die beurt. André Keller, die aluminium man, het reeds al die vensteren skuifdeurrame ingesit. Al die binneste houtrame is ook in. Kobus Klaaste het die week die grootste deel van die vloere gegooi. Die res sal gedoen word sodra die ‘stutte” van die boonste vloer verwyder is. Met die Here se guns kon ons daarin slaag om ‘n tweede verdieping te gooi met rip en blok. Ons sal die komende twee weke begin met die verfwerk en plafonne.
Teen die einde van volgende week gaan die perseel aan die buitekant opgeruim word en al die bourommel sal verwyder word. Dit opsigself gaan een massiewe verbetering wees. Die erf sal dan mooi skoon en netjies vertoon. Daarna sal die erf voorberei word vir die lê van die plaveisel. So, hou die spasie dop! Soos julle weet, het alles nie noodwendig altyd volgens plan verloop nie, maar watter bouprojek verloop altyd seepglad? Nieteenstaande alles, was en is die Here vir ons goed.
Ons wil ook vra dat u asseblief aanhou
bid vir die projek, en as daar iemand is
wat gelei voel om ‘n bydrae te maak, al is
dit bo-op dit wat u reeds gegee het, kan
u dit met vrymoedigheid doen. Ons vind
berusting daarin dat die Here weet wat ons
behoefte is. Daar is nog onvoorsiene kostes
wat gedek moet word, maar ons weet, die
HERE sal voorsien.
“En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.” -2 Korinthiers 9 : 8
Die volgende teksvers kom ook by my op :
“As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.” - Psalm 127 : 1
Anton Alberts
DO NOT LIMIT GOD |
---|
Do Not Limit God “Yea, they TURNED BACK and TEMPTED God, and LIMITED the Holy One of Israel.” - Psalm 78:41 (KJV) The Hebrew word for ‘limited’ is ‘TAWAH’ meaning to ‘vex; to cause pain’. It refers to causing another person discomfort or vexation because of one’s behavior or attitude. In this case, Israel caused God to experience wounding from her unfaithfulness. It also means as indicated, ‘to limit’. It has the sense of restraining persons from what they can do because of one’s own attitudes or actions. This is akin to what Paul said about how our carnality can ‘quench’ or ‘grieve’ the Holy Spirit, thus limiting His intended. or potential work in our lives. Israel limited God, causing Him vexation and pain, such that, although He has absolute and sovereign power and wants to do good for them, He will not (not that He cannot) because of they departed from Him and His Word. The next verse indicates more definitively how they limited God. Psalm 78:42 - They did not remember His power, The day when He redeemed them from the adversary, When He performed His signs in Egypt And His marvels in the field of Zoan, When we forget God and forget His powerful miraculous ability, we limit God. Do not limit God by: (1) Disobedience to His Word Forgive us, Lord, whenever we have forgotten your power and what it is able to do. Forgive us, Lord, where and whenever we have limited you in our lives.
- Randolph |
ROMANS 8:11-14 (MSG) |
---|
‘It stands to reason, doesn’t it,
that if the alive-and-present
God who raised Jesus from the
dead moves into your life, he’ll
do the same thing in you that
he did in Jesus, bringing you
alive to himself? When God
lives and breathes in you (and
he does, as surely as he did in
Jesus), you are delivered from
that dead life. With his Spirit
living in you, your body will
be as alive as Christ’s! So don’t
you see that we don’t owe this
old do-it-yourself life one red
cent. There’s nothing in it for
us, nothing at all. The best
thing to do is give it a decent
burial and get on with your
new life. God’s Spirit beckons.
There are things to do and
places to go!” |
BELANGRIKE INLIGTING |
---|
JUDAH, HOUSEHOLD OF FAITH
DIAZ BEACH HOTEL, DIAZ |
BANK BESONDERHEDE JUDAH BREAKTHROUGH
MINISTRIES FNB Bank Account Acc No: 6265 3895 171 Branch Code: 250 655 |
PROGRAM - OKTOBER 2019 SONDAG MIDDAE: 14:00 Biduur 14:30 Celebration Service BEGIN TYD VAN ONS
DIENSTE SKUIF NA:
14H30
SONDAG MIDDAG DIAZ STRAND HOTEL WOENSDAG AANDE: Geen byeenkomste nie. JEUG: Geen Jeug weens die vakansie. |
VERJAARSDAE - OKTOBER 2019
01 Dareon Jv Rensburg 02 Errol Bosch 03 Rosa Hills 04 Luke McCarthy 14 Wollie Fourie 14 Caleb Pillay 17 Piet Buys 21 Claudine van Wyk 24 Dawn du Plessis Snr. |
STOP PLAYING CHURCH |
---|
“THERE WAS A TIME WHEN PEOPLE WENT TO CHURCH, HEARD THE TRUTH, AND WEPT OVER THEIR SINS. TODAY...PEOPLE GO TO CHURCH, HEAR A MOTIVATIONAL SPEECH, AND IGNORE THEIR SINS.” facebook.com/darrellpmwest84 |
ONTHOU ONS BOUFONDS BYDRAE! |
---|
As jy nog nie iets gegee het nie dit is nog nie te laat nie. Ons vertrou die Here vir R250 000. Jy kan deel wees hiervan. Dit is vir ons ?Matte en Blinds? en vir van die ekstras wat uit die bouery nie gedek is nie. Nogmaals dankie vir elkeen se samewerking in die verband. |
Anger....... |
---|
Anger destroys the one who
possesses it! Some choose to
hold to anger, thinking it will
eventually change the person
or people that they are angry
with.
Unrepentant anger towards other is really a form of control. Let go today and enjoy freedom in Jesus Christ. Forgive and allow God to heal the deep wounds of hurt! |