Judah Breakthrough Ministries

Rebuild/Repair/Restore/Isaiah 58



Judah Ministries Building Project

4 Wassenaar Street

Vyf Brakke Fonteinen

Mossel Bay 

This page is dedicated to capture the time line of our building project.

PROJEKPLAN

Ons het gedurende week 40 van 2018 die bouterrein aan die boukontrakteur beskikbaar gestel. 

Fase 1: Grondwerke

4 Oktober 2018

Ongelukkig moes ons die oorspronklike gebou sloop omrede die nuwe gebou se struktuele ontwerp drasties verskil.

Fase 2: Fondasie en Vloer

7 November 2018 @ 09:00

Die groot oomblik het aangebreek! Pastoor Pierre Toerien spit die eerste sooi tydens die aanvang van die fondasie fase.

Fase 3: Staalstruktuur

15 Maart 2019

Die staalstruktuur is opgerig. Nou kan die steenwerk begin.

Fase 4: Bouwerk aan mure, vensters, deure ensovoorts

22 Maart 2019

Fase 5: Loodgieter- en elektriese werk

Fase 6: Plafonne en teëlwerk

Fase 7: Plaveisel

Fase 8: Palisade omheinings en hekke

10 November 2018

Ons het besluit om die palisade omheining en hekke solank op te rig sodat ons die perseel kan beveilig.